+27 (73) 237-2888 Mon-Sat: 11AM - 00AM

Welkom by BOSVELDER

Trots Afrikaans!!!

Oor Die Bosvelder

Die Bosvelder Pub & Restaurant het die afgelope 27 jaar die harte en smaak van restaurantgangers verower met hul geïnspireerde liefde vir "boerekos" en kultuur.

  • Op soek na beesstert of melktert? Hier is 'n goeie begin!
  • Het jy 'n voorliefde vir afval? Kom verdien jou strepe!
  • Droom jy van koeksisters en hoenderpastei? Ons pryse is laag, ons standaarde is hoog!
  • kinders onder 12 eet gratis op Sondag T&C Apply.
  • Ons het n lapa vir alle privaat funksies.

Hier by die Bosvelder het ons 'n missie - om elke gas te bedank met uitstekende diens en heerlike boerekos teen pryse wat u begroting nie kan opdoen nie.

Kontak

Kontak Ons

Ligging:

112 Edward Ave, Zwartkop, Centurion, 0046

Oop ure:

Maandag-Saterdag:
11:00 AM - 00:00 AM
Sondag
11:00 AM - 04:30 PM

Bel:

+27 (73) 237-2888

Loading
Jou boodskap is gestuur. Dankie!